facebook   twitter   youtube   email   map

Netbal / Netball

Ons skool het tans 7 netbal spanne.  Ons kleinste spannetjie, o/7 dogters, oefen elke middag van 13:00-14:00. Die o/7 span neem nie deel aan wedstryde nie. Ons konsentreer op vaardighede. Die o/8 span neem deel aan mini-netbal dae wat gewoonlik op ‘n Saterdag plaasvind. Ons o/9 span vorm deel van ons liga. Die o/10, o/11, o/12 en Oop Span (o/13) is ons liga spelers. Liga wedstryde vind gewoonlik plaas op Dinsdae en Donderdae. Ons speel gewoonlik so 5 tot 6 liga wedstryde. Ons neem ook deel aan die aand reekse. Die netbal seisoen begin aan die einde van die termyn en ons oefen dwarsdeur die tweede kwartaal. Hulle oefen van 13:30 tot 14:30 in die middag.

Netbal klere word deur die skool verhuur vir ‘n minimale bedrag.


Currently we have 7 netball teams starting with our smallest U/7 girls that practice every afternoon from 13:00 until 14:00. The U/7’s do not participate in mini-netball matches. We concentrate on skills. Our U/8 and U/9 teams fall under mini-netball. They practice in the afternoon from 13:30 until 14:15. The U/8 girls participate in mini-netball days which take place on a Saturday at different schools. Our U/9 team form part of the league. The U/10, U/11, U12 and Open Team (U/13) are our league players. Leagues take place normally on a Tuesday or Thursday afternoon. We play between 5 to 6 league games. We also participate in evening sieries. The netball season starts at the end of the first term and continue throughout the second term. They practice from 13:30 until 14:30 in the afternoon.

Netball clothes are provided for each team at a minimum cost.

Ondersteunings Dienste

Kliek op 'n diens vir meer inligting.

afr-sample afr-sample afr-sample
afr-sample afr-sample afr-sample

Padkaarte

Sien ons padkaarte onderaan:

map Roete na Skool
map Roete na Sport Gronde

Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting!

Tel: 016 454 0120/1
Fax: 016 454 8397
E-mail: ls3rv@lantic.net (finansies)
  drierivadmin@lantic.net (admin)